Spaar R1641 op jou nuwe kursus:

Gee jou kind 'n liefde vir lees en 'n akademiese voorsprong

Vir net R359 Kan jy Juffrou Hyla se leeskursus kry ter waarde van R7000 se informasie en praktiese oplossings

Hier is die kursus se inhoud:

  • Deel 1: Hoekom is 'n liefde vir lees belangrik?

  • Deel 2: Maklike stappe vir kinders 0-2 jaar

  • Deel 3: Hoe verander dit vir kinders 2 jaar en op

Die kursus is 17.98 min lank en word aangebied in video formaat.

Direk na jy hierdie kursus koop sal jy toegang kry tot die kursus

As jy nie gelukkig is met jou produk nie, Stuur ons 'n email binne 7 dae en ek sal jou ten volle terugbetaal

Wanneer jy hierdie produk koop sal jy die volgende kry:

'n Leeftyd se toegang tot die leeskursus (4 videos)

Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer

Place your order as :

Billing Details

Payment options

What You'll Get

Juffrou Hyla

© Juffrou Hyla. All rights reserved