Spaar R5141 op jou nuwe kursusse:
Gee jou kind 'n liefde vir lees & "Taalgereed"
Vir net R359 Kan jy Juffrou Hyla se leeskursus en taalkursus kry ter waarde van R7000 se informasie en praktiese oplossings
Hier is die kursus se inhoud:
Liefde Vir Lees
Deel 1: Hoekom is 'n liefde vir lees belangrik?
Deel 2: Maklike stappe vir kinders 0-2 jaar
Deel 3: Hoe verander dit vir kinders 2 jaar en op
BONUS: 11 Gratis PDF Boeke vir kinders 0-7
Die kursus is 17.98 min lank en word aangebied in video formaat.
Direk na jy hierdie kursus koop sal jy toegang kry tot die kursus
As jy nie gelukkig is met jou produk nie, Stuur ons 'n email binne 7 dae en ek sal jou ten volle terugbetaal
Taalgereed
Deel 1: Wat gaan jy leer
Deel 2: Dit begin met lees en praat
Deel 3: Korrigeer taalfoute so
Deel 4: Antwoord vrae in vol sinne
Deel 5: Leer elke dag 4-8 woorde
Deel 6: Leer klanke en sigwoorde aan
Deel 7: Hulp met omruilings
๐ BONUS: 27-bladsy PDF Alfabet Inkleurboek
๐ BONUS: 5-bladsy PDF Alfabet
๐ BONUS: 7-bladsy PDF Alfabet Legkaart
๐ BONUS: 25-bladsy PDF Alfabet Aanleer
๐ BONUS: 26-bladsy PDF Alfabetherkenning Werkboek
๐ BONUS: 7-bladsy PDF Alfabet Vorming
๐ BONUS: 13-bladsy PDF Lees en Skryf Werkboek
๐ BONUS:Maklike Klei Resep Vir Die Huis
Die kursus is 18.93 min lank en word aangebied in video formaat.
Wanneer jy hierdie produk koop sal jy die volgende kry:
'n Leeftyd se toegang tot die leeskursus (4 videos)
PDF Alfabet Legkaart โ 7 PDF-bladsye om te print en gebruik!
'n Leeftyd se toegang tot dieTaalkursus (6 videos)
PDF Alfabetherkenning Werkboek โ 26 PDF-bladsye om te print en gebruik!
PDF Alfabet Vorming โ 7 PDF-bladsye om te print en gebruik!
57 PDF-bladsye vol leerpret!
11 Maklike PDF-leesboeke vir kinders 0-4
PDF Alfabet โ 5 PDF-bladsye om te print en gebruik!
PDF Alfabet Aanleer โ 25 PDF-bladsye om te print en gebruik!
Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer
Juffrou Hyla
ยฉ Juffrou Hyla. All rights reserved
Terms and Conditions