• Aanbod amper verby!Kry die help met lees kursus nou en spaar R4441

Uiteindelik, ’n eenvoudige kursus wat vir jou presies wys hoe om jou 0-7 jarige nou al lief te maak vir lees – stap vir stap, by die huis.

Kry onmiddellik toegang tot die volledige kursus, werkvelle en hulpmiddels – alles wat jy nodig het om jou kind 'n liefde vir lees te gee.👇

Die 7 dae aanbod is amper verby

Wat jy sal kan doen…
na jy hierdie kursus gekry het

  • Leer hou om 'n sterk lees-fondasie te bou vir jou kind sodat dit nie later 'n stryd is nie!

  • Jy sal jou kind 'n voorsprong gee om beter te presteer op skool omdat hy van lees hou!

  • Hoe om jou kind se woordeskat te vergroot van kleins af deur middel van lees!

  • Kry die regte boustene in plek sodat jy kind leesbegrip het van jongs af!

Die Probleem

Baie ouers dink lees begin eers op skool.

Maar teen daardie tyd…
is dit vir baie kinders reeds moeilik.

❌ Hulle sukkel om woorde te herken
❌ Hulle lees stadig en sonder selfvertroue
❌ Hulle verstaan nie wat hulle lees nie

En dan gebeur die volgende

👉 Hulle begin lees vermy
👉 Hulle verloor selfvertroue
👉 Hulle raak agter — nie net met lees nie, maar met alle vakke

Lees is nie net nog ’n vaardigheid nie.

📚 Dis die fondasie van alles wat jou kind op skool gaan leer.

As daardie fondasie nie sterk is nie,
word elke jaar moeiliker as die vorige een.

En dit begin vroeër as wat jy dink…

Die liefde vir lees word nie op skool gebou nie —
dit begin by die huis, van kleins af.

Maar die meeste ouers:

Weet nie waar om te begin nie

Weet nie wat om te doen nie

Of voel onseker of hulle dit reg doen

En intussen…
gaan die belangrikste jare verby.

Dit is presies hoekom ek hierdie kursus gemaak het – om jou en jou kind te help.

Ek het hierdie kursus geskep omdat ek sien hoe baie kinders sukkel met lees —
en hoe dit eintlik voorkom kon word.

Die probleem is nie dat ouers nie omgee nie…
die probleem is dat hulle nie weet wat om te doen nie.

Ek wou ’n eenvoudige, praktiese oplossing skep wat vir enige ouer werk.

Nie iets ingewikkeld nie.
Nie iets wat ure vat nie.
Maar iets wat jy elke dag maklik by die huis kan toepas.

My doel met hierdie kursus

✔ Om vir jou ’n duidelike plan te gee
✔ Om jou te wys presies wat om te doen op elke ouderdom
✔ Om jou te help om ’n liefde vir lees te bou — van kleins af

Want as ’n kind lief raak vir lees…
verander alles.

Hulle leer makliker
Hulle verstaan beter
Hulle kry selfvertroue

Daar is ’n eenvoudige manier om jou kind lief te maak vir lees

Jy hoef nie:

❌ Ure elke dag te sit en oefen nie
❌ Jou kind te druk of te dwing om te lees nie
❌ Te wag tot skool begin om eers iets te doen nie
❌ Te voel jy doen nie genoeg nie

Jy het net die regte begin nodig

’n Eenvoudige, praktiese manier om van vroeg af
’n liefde vir lees te bou — by die huis.

Wanneer dit reg gedoen word…

✔ Raak jou kind lief vir boeke
✔ Bou hulle ’n sterk woordeskat van kleins af
✔ Ontwikkel hulle leesbegrip natuurlik
✔ Kry hulle ’n voorsprong nog vóór skool begin

✨ Hierdie kursus wys jou presies hoe om dit stap vir stap reg te doen.

Hierdie kursus is vir jou as:

✔ Jy wil hê jou kind moet van kleins af lief raak vir lees
✔ Jy nie seker is waar om te begin nie
✔ Jy wil weet wat om te doen op elke ouderdom
✔ Jy nie jou kind wil druk of laat stres oor lees nie
✔ Jy wil hê leer moet natuurlik en lekker wees

Hierdie kursus is NIE vir jou as:

❌ Jy dink lees begin eers op skool
❌ Jy nie bereid is om ’n klein bietjie tyd met jou kind te spandeer nie
❌ Jy net vinnige “fixes” soek sonder om ’n fondasie te bou

Kry dadelik toegang tot die "Liefde Vir Lees" aanlynkursus en al die bonusse.

3 x videos: Geniet 'n leeftyd se toegang tot die Liefde Vir Lees Aanlynkursus (R2 000)

11 x PDF Leesboeke: Kry 11 gratis PDF leesboeke vir klein kinders ( R500)

Gratis "Taalgereed" Aanlynkursus met hulpbronne

7 x Videos: Geniet 'n leeftyd se toegang tot die Taalgereed Aanlynkursus (R2 000)

1 x PDF Alfabetlegkaart: Kry 7 bladsye se alfabetlegkaarte (R100)

1 x PDF Alfabetherkenning Werkboek: Kry 26 bladsye se alfabetlherkennings werk (R50)

1 x PDF Lees en Skryf Werkboek: Kry 13 bladsye se Lees en Skryf werk (R100)

1 x PDF Alfabet inkleurboek: Kry 'n 27-bladsy alfabet inkleurboek (R50)

1 x PDF Alfabet Werkkaart: Kry 5 bladsye se alfabet werkkaarte (R50)

1 x PDF Alfabet Aanleer Werkkaart: 25-bladsy PDF alfabet aanleer werkkaart (R50)

1 x PDF Alfabet Vorming Werkkaart: 7-bladsy PDF alfabet vorming werkkaart (R50)

1 x PNG Maklike Kleiresep: Kry 'n maklike kleiresep vir die huis (R20)

Met oulike leesboeke soos hierdie

Alles wat jy nodig het om jou kind 'n Liefde vir lees te gee

As jy vir elke deel apart moes betaal, sou dit jou kos:

Liefde vir Lees Aanlynkursus (3 videos) – R2 000
Leer stap vir stap hoe om van kleins af ’n liefde vir lees te bou.

Taalgereed Aanlynkursus (7 videos) – R2 000
Bou die regte taal- en leesfondasie vir jou kind se ontwikkeling.

11 x PDF Leesboeke – R500
Leesboeke vir klein kinders om lees natuurlik en lekker te maak.

Alfabet Hulpbronne (Werkboeke & Aktiwiteite) – R350+

Alfabetlegkaart (7 bladsye)

Alfabetherkenning werkboek (26 bladsye)

Alfabet inkleurboek (27 bladsye)

Alfabet werkkaarte (5 bladsye)

Alfabet aanleer werkkaart (25 bladsye)

Alfabet vorming werkkaart (7 bladsye)

Bonus: Maklike Kleiresep – R20
’n Prettige manier om leer prakties en speels te maak by die huis.

Leesvenster Instruksies – R50
Leer hoe om ’n hulpmiddel te maak wat lees makliker maak.

Totale waarde: ± R4 800+

👉 Kry vandag alles vir net R359

Dit is minder as wat een ekstra klas jou kan kos…
maar dit kan jou kind se hele leesreis verander.

Begin vandag om jou kind met lees te

help – met ’n volle

7-dae geld-terug waarborg.

🔥 🎁 VOLLEDIGE KURSUS OPSOMMING

Jy kry nie net video’s nie…

Jy kry ’n volledige plan om van kleins af
’n liefde vir lees te bou.

✔ Stap-vir-stap leiding om jou kind natuurlik aan lees bloot te stel
✔ Aktiwiteite en werkboeke wat leer lekker maak
✔ Leesboeke vir klein kinders op die regte vlak
✔ Duidelike riglyne sodat jy weet wat om te doen op elke ouderdom

Alles is gemaak om jou te help om:

✔ Te weet hoe om van die begin af reg te begin
✔ Lees deel te maak van julle daaglikse lewe
✔ Jou kind lief te maak vir boeke en stories
✔ ’n sterk taal- en leesfondasie te bou

Totale waarde: R4 800+

👉 Kry vandag alles vir net R359

Die volgende prys is R4800

Jy het nie al hierdie nodig nie

❌ Ure elke dag om te “oefen” nie
❌ Spesiale opleiding nie
❌ Duur ekstra klasse nie
❌ Ingewikkelde metodes wat jou oorweldig nie

Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer

1
Stap 1: Faktuurinligting
Op wie se naam moet ons die rekening uitmaak?
2
Stap 2: Kliënt-betaalproses
Ons is gereed om jou kursus aan jou te gee!
Hoe lank het ek toegang tot die kursus?

Jy kry leeftydtoegang tot die kursus.

Jy kan dit enige tyd doen, teen jou eie pas – sonder druk.

Is dit baie moeite?

Nee.

Jy werk in klein, eenvoudige stappe wat maklik in jou dag inpas.

Dit vat nie ure nie – net ’n paar minute op ’n slag.

Wie kan hierdie aanbied?

Enige ouer kan dit doen.

Jy hoef nie ’n onderwyser te wees nie.
Die kursus wys jou stap vir stap wat om te doen.

Werk dit regtig?

Ja.

Hierdie kursus is gebou op jare se ondervinding. Ek wys jou presies hoe maklik dit is om 'n liefde vir lees in jou kind wakker te maak van baba tyd af tot en met 7 jaar!

Hoe werk dit?

Jy kry toegang tot die aanlynkursus met al die lesse en werkboeke.

Jy kyk die videos en volg die eenvoudige stappe.

Dan help jy jou kind by die huis – deur speel, praat en oefen.

Jy werk teen jou eie pas, wanneer dit jou pas.