• Aanbod amper verby!Kry die Liefde Vir Lees kursus nou en spaar R3641

Jy kan jou 0-7 jarige nou al begin lief maak vir lees sonder ure 'n dag

Kry dadelik toegang tot die aanlynkursus met bonus hulpbronne👇

Maak vinnig, die 7 dae offer verval amper!

Hier is waar die probleem lê

Ouers weet nie dat hulle al van baba tyd af moet begin om 'n liefde vir lees te kweek nie

Hulle weet nie hoe en waar om te begin nie

Alle vakke op skool vereis dat jou kind moet kan lees

As jou kind nie 'n liefde vir lees het nie, wil hulle ook nie leer nie

Dit is hoekom ek hierdie kursus geskryf het!

Ek wil ouers help met praktiese wenke sodat hulle vroeg genoeg hulle kinders kan lief maak vir lees

Julle kan dit doen maklik by die huis

Op julle eie tyd

So gee jy ook vir jou kind 'n akademiese voorsprong

Liefde Vir Lees Aanlynkursus

  • Gee jou kind 'n blywende liefde vir lees van 'n jong ouderdom af (Dit is waar die leerprobleme begin)

  • Maklike oefeninge wat jou kind se leesvaardighede en begrip gaan verbeter (en julle verhouding)

  • Bou jou kleintjie se woordeskat van jongs af

  • Gee jou kind selfvertroue in sy leesvaardigheid

Kry Dadelik Leeftyd Toegang tot die Liefde vir Lees Aanlynkursus saam al die bonusse

3 x videos: Geniet 'n leeftyd se toegang tot die Liefde Vir Lees Aanlynkursus (R4 000)

11 x PDF Leesboeke: Kry 11 gratis PDF leesboeke vir klein kinders ( R500)

PLUS Bonus Taalgereed Kursus

  • Leer Hoe om taalfoute te korrigeer

  • Hoe om vrae reg te antwoord sodat jou kind leer in die proses

  • Hoe om elke dag nuwe woorde te leer saam jou kind

  • Hoe om klanke en sigwoorde aan te leer

  • Kry hulp met omruilings

Met Bonus Taalgereed Inhoud

7 x Videos: Geniet 'n leeftyd se toegang tot die Taalgereed Aanlynkursus (R4 000)

1 x PDF Alfabetlegkaart: Kry 7 bladsye se alfabetlegkaarte (R100)

1 x PDF Alfabetherkenning Werkboek: Kry 26 bladsye se alfabetlherkennings werk (R50)

1 x PDF Lees en Skryf Werkboek: Kry 13 bladsye se Lees en Skryf werk (R100)

1 x PDF Alfabet inkleurboek: Kry 'n 27-bladsy alfabet inkleurboek (R50)

1 x PDF Alfabet Werkkaart: Kry 5 bladsye se alfabet werkkaarte (R50)

1 x PDF Alfabet Aanleer Werkkaart: 25-bladsy PDF alfabet aanleer werkkaart (R50)

1 x PDF Alfabet Vorming Werkkaart: 7-bladsy PDF alfabet vorming werkkaart (R50)

1 x PNG Maklike Kleiresep: Kry 'n maklike kleiresep vir die huis (R20)

Hoekom Hierdie Kursus alles verander

  • Maklike praktiese wenke vir die huis

  • Gee jou as ouer die vaardigheid om te weet wat om te doen

  • Bou ook verhouding tussen jou en jou kind

  • Die kursus is nie net 'n program wat jou kind kyk nie

  • Dit begin by die fondasie

Die inhoud van hierdie kursus saam al die bonusse kos gewoonlik R4000

Kry dit nou vir net R359

Maak vinnig, die 7 dae offer verval amper!

Jou Liefde Vir Lees & Taalgereed Aanlynkursus Belegging

As jy afsonderlik vir hierdie inhoud betaal het, sou jy die volgende betaal

  • Liefde Vir Lees Aanlynkursus ( R2000)

  • Taalgereed Aanlynkursus (R2000)

  • PDF Leesboeke (R500)

  • Taalgereed PDF Werkboeke ( R1000)

7 Dae Geld Terug Waarborg

Vul die vorm in en trek voordeel uit hierdie offer

1
Stap 1: Faktuurinligting
Op wie se naam moet ons die rekening uitmaak?
2
Stap 2: Kliënt-betaalproses
Ons is gereed om jou kursus aan jou te gee!
Vir hoe lank het ek toegang tot die kursus?

Jy het 'n leeftyd se toegang tot die kursus

Is dit baie moeite?

Nee. Jy kan hierdie kursus voltooi op jou eie tyd. Soms is mens besig, ander tye het jy meer tyd en kan dan ekstra in sit

Wie kan hierdie aanbied?

Enigiemand! Mammas,pappas, oumas en selfs ouer boeties of sussies. Dit is maklik en prakties!

Werk dit regtig?

Ja dit doen. Hierdie is jare se ondervinding en insae. Dit is eintlik so eenvouding, maar al wat nodig is om jou kind te help

Wanneer kry ek toegang?

Sodra jy betaal het, kry jy dadelik 'n e-pos met toegang!