Gee Jou 0-7 jarige 'n Liefde Vir Lees Wat Hy nooit Sal Verloor Nie
PLUS
Kry Juffrou Hyla se "Taalgereed" Kursus 100% Gratis
Ter waarde van R2000
Raak deel van 100de ouers oor reg oor die land wat besig is om hulle kinders 'n akademiese voorsprong te gee van kleins af met Juffrou Hyla se Aanlynkursus
Juffrou Hyla se Aanlyn-Leeskursus is 'n maklike, kort leeskursus wat enige ouer die praktiese stappe gee om hulle kinders lief te maak vir lees.
Hierdie kursus bied die volgende inhoud:
Hoekom is 'n liefde vir lees belangrik?
Maklike stappe vir kinders 0-2 jaar
Hoe verander dit vir kinders 2 jaar en op
Hoe om taalfoute te korrigeer
Hoe om vrae te antwoord
Hoe om elke dag nuwe woorde te leer saam jou kind
Hoe om klanke en sigwoorde aan te leer
Kry hulp met omruilings

PLUS

Loer na die eerste video van Juffrou Hyla se Leeskursus
Juffrou Hyla het 37 jaar van onderwysondervinding en het baie privaat hulp aan leerders met lees, en leer probleme gebied
Sy het ouers gehelp met praktiese oplossings vir kinders met akademiese uitdagings en sy deel nou haar waardevolle kennis deur haar bekostigbare aanlynkursusse
Met die koop van hierdie kursus, Kry jy.....

Video: belangrikheid van liefde vir lees
Kort treffende video oor die belangrikheid van lees van 'n jong ouderdom af
Ter waarde van R2000

Video: maklike stappe vir kinders 0-2 jaar
Kry waardevolle insig oor hoe om dit toe te pas met kinders 0-2 jaar
(Enige iemand kan dit doen)
Ter waarde van R3000

Video: Stappe vir kinders 2 jaar en ouer
Kry waardevolle insig oor hoe dit lyk vir kinders 2 jaar en op en hoe jy kan aanpas
Ter waarde van R2000
Gratis "taalgereed" Kursus

Video: Dit begin by lees en praat
Verstaan hoe lees en praat saam werk om jou kind taalgereed te kry
Ter waarde van R500

Video: Hoe korrigeer mens taalfoute?
Leer hoe om jou kind reg te stel sonder om hulle af te breek
Ter waarde van R500

Video: Antwoord in vol sinne
Praktiese wenke om met jou kind te werk van die huis af om hulle 'n taalkundige voorsprong te gee
Ter waarde van R1500

Video: Leer 4- 8 nuwe woorde 'n dag
Praktiese wenke om jou kind selfvertroue te gee om deel te neem in die klas en sy/haar woordeskat te vergroot
Ter waarde van
R2000

Video: Leer klanke en sigwoorde aan
Praktiese wenke om jou kind te help om aangeleerde klanke te onthou en om beter te kan lees
Ter waarde van
R3500

Video: Hulp met omruilings
Praktiese oplossings om te verseker dat jou kind omruilings af leer en reg skryf
Ter waarde van
R3000
PLUS
11 Maklike PDF-leesboeke vir kinders 0-4
Ter waarde van R1000
PDF Alfabet Inkleurboek met 27 inkleurbladsye – perfek vir vroeë leer en kreatiwiteit!
Ter waarde van R250




PDF Alfabet – 5 PDF-bladsye om te print en gebruik!
Ter waarde van R250




PDF Alfabet Legkaart – 7 PDF-bladsye om te print en gebruik!
Ter waarde van R250




PDF Alfabet Aanleer – 25 PDF-bladsye om te print en gebruik!
Ter waarde van R250




PDF Alfabetherkenning Werkboek – 26 PDF-bladsye om te print en gebruik!
Ter waarde van R250




PDF Alfabet Vorming – 7 PDF-bladsye om te print en gebruik!
Ter waarde van R250




Gee jou kind 'n blywende liefde vir lees van 'n jong ouderdom af (Dit is waar die leerprobleme begin)
Maklike oefeninge wat jou kind se leesvaardighede en begrip gaan verbeter (en julle verhouding)
Bou jou kleintjie se woordeskat van jongs af
Gee jou kind selfvertroue in sy taalvaardigheid
Gee jou kind 'n Taalkundige voorsprong en laat hom uitblink op skool
Haal die druk van jou kind in die klas af omdat hy beter kan lees en praat
Gee jou kind 'n beter kans om akademies te presteer
Maklike oefeninge wat jou kind selfvertroue gaan gee en 'n groter woordeskat
Leer presies hoe om taalkundige probleme soos omruilings op te los (Sommige kinders op graad 6 vlak sukkel nog met dit)
7-Dae Beperkte Aanbod!
Jy het 'n leeftyd se toegang tot die kursus
Nee. Jy kan hierdie kursus voltooi op jou eie tyd. Soms is mens besig, ander tye het jy meer tyd en kan dan ekstra in sit
Enigiemand! Mammas,pappas, oumas en selfs ouer boeties of sussies. Dit is maklik en prakties!
Ja dit doen. Hierdie is jare se ondervinding en insae. Dit is eintlik so eenvouding, maar al wat nodig is om jou kind te help
Sodra jy betaal het, kry jy dadelik 'n e-pos met toegang!