Gee jou kind 'n Akademiese Voorsprong met Juffrou Hyla se Leeskursus
Wil jy jou kind 'n liefde vir lees gee van 'n vroëe ouderdom af wat hom of haar akademies laat presteer?
Wil jy leesbegrip van kleins af stimuleer?
Kinders sukkel om akademies te presteer wanneer hulle skool toe gaan omdat 'n liefde vir lees nooit van kleins af gekweek word nie
Kinders wat nie kan lees nie sukkel om te spel en te skryf en daarom sukkel hulle op skool ongeag die graad omdat leesvaardigheid nie vasgelê is nie
Ouers dink dit gaan te veel tyd en effert vat om hulle kinders van jongs af te leer
Dit vat meer tyd, meer geld en meer moeite om kinders te help wat sukkel en agter is as wat dit vat om hulle te help van jongs af om hierdie liefde vir lees te kry en hulle taalkundigheid vas te lê
Jou kind kan 'n liefde vir lees ontwikkel en beter op skool presteer sonder dat jy ure spandeer
Hierdie aanlynkursus is lewenslank beskikbaar vir jou om deur te werk op jou eie tyd. Slegs 'n paar minute 'n week sal 'n verskil maak in jou kind se lewe
Jy kan jou kind 'n liefde vir lees gee sodat hy/sy akademies presteer al voel jy dat jy nie daarvoor opgelei is nie
Hierdie kursus maak dit maklik vir ouers om hulle kinders te leer. Die wenke en inligting in hierdie kursus is voldoende vir elke ouer om hulle kinders te help om 'n akademiese voorsprong te kry sonder formele opleiding. die kursus doen alles
Dit sal jou meer as R2000 kos vir hierdie informasie
Dit het my 37 jaar van onderwysondervinding en baie privaat hulp aan leerders met lees en leer probleme gekos om my kennis op te bou
Dit sal jou R7000 kos vir asseserings en ekstra hulp met lees en dan is dit al klaar te laat
Spaar URE se tyd en frustrasie omdat jy nie eers die verkeerde materiaal gebruik nie
Die leeskursus wat nie ure vat 'n week nie, 'n leeftyd beskikbaar is en gemaak is vir enige ouer
Die kennis van hierdie produk sal jou maklik tot en met R7000 kos in asseserings en ekstra klasse(Voorkom dit eerder)
Vandag kan jy dit kry vir net R359
Met die koop van hierdie kursus, Kry jy.....

Video: belangrikheid van liefde vir lees
Kort treffende video oor die belangrikheid van lees van 'n jong ouderdom af
Ter waarde van R2000

Video: maklike stappe vir kinders 0-2 jaar
Kry waardevolle insig oor hoe om dit toe te pas met kinders 0-2 jaar
(Enige iemand kan dit doen)
Ter waarde van R3000

Video: Stappe vir kinders 2 jaar en ouer
Kry waardevolle insig oor hoe dit lyk vir kinders 2 jaar en op en hoe jy kan aanpas
Ter waarde van R2000
Voorbeeld van eerste video

Jy het gekom om Resultate te sien, Reg?
Wat my kliente sê
Nog stories oppad (BAIE) amper!
Gee jou kind 'n blywende liefde vir lees van 'n jong ouderdom af (Dit is waar die leerprobleme begin)
Gee jou kind 'n beter kans om akademies te presteer
Maklike oefeninge wat jou kind se leesvaardighede en begrip gaan verbeter (en julle verhouding gaan verbeter)
Bery jou kind voor om makliker te leer in die klas en op sosiale vlak